Die junior stadsraad is Vrydagaand 3 Mei in die stadsaal ingehuldig. Die leerders is deur landdros Andrew le Fleur toegespreek. Saam met die junior stadsraad is William Swarts (Chipros-voorsitter), past. Johannes Cedras (Chipros-direkteur), Margaret Sampson (raadslid van die Breedevallei-munisipaliteit), landdros Andrew le Fleur, Esmerelda Pekeur (Chipros-direkteur en projekbestuurder) en Charles Beukes (Chipros-direkteur en stigter van die junior stadsraad).Foto:


Junior stadsraad ingehuldig

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article