Daar is foutiewelik in Standard van 5 September in die berig “Een, twee, drie sewes-seges” op bl. 15 na Hannes Joubert verwys as die kaptein van Worcester Gimnasium se sewesspan. Die kaptein is inderwaarheid Dawid Kock. Standard vra om verskoning vir die fout en enige ongerief wat dit veroorsaak het.