Die kleuters van Ladies en Laaities-kleuterskool het onlangs vir die eerste keer aan die Grapevine-forum se kinderkunstefees deelgeneem en die wisseltrofee gewen. Die kleuters het ’n geestelike dansie opgevoer.Foto:


Kleuters dans trofee los

You need to be Logged In to leave a comment.