Die kleuters van Charles en Catherine Scheepers-dagsorg in Hexpark is onlangs met ’n poppekas deur die ACVV-Worcester vermaak. Die poppekas het oor veiligheidsreëls gehandel asook om die kleuters bewus te maak oor vreemdelinge en openbare plekke.Foto:


Kleuters leer oor veiligheid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article