Kleuters weer die sterre van debutantebal

Die kleuters van Latticia-dagsorg het by die kleuterskool se jaarlikse gesamentlike prysuitdeling en debutantebal uitgeblink.


Die kleuters van Latticia-dagsorg het by die kleuterskool se jaarlikse gesamentlike prysuitdeling en debutantebal uitgeblink.

Dié geleentheid is Saterdag 24 November aangebied. Die skoolhoof, Latticia Snyman, bedank die ouers vir hulle ondersteuning gedurende die jaar.

You need to be Logged In to leave a comment.