Die Breedekloof-wynvallei se jaarlikse Breedekloof-bierfees word Saterdag 24 Oktober by Dwarsberg Trout Hideaway gehou.
Die Slanghoek-driekamp, deur die Slanghoekvallei, is ook deel van hierdie geleentheid.
Deelnemers kan in die lang en kort afstande van die MTB-driekamp (Saterdag 24 Oktober) of pad-driekamp (Sondag 25 Oktober) by Breeland-landgoed deelneem. Vir nadere inligting, skakel 023 349 1791 of besoek gerus www.breedekloof.com