Keane Galant, ’n kranige rugbyspeler van HTS Drostdy, is na afloop van die Cravenweek-rugbytoernooi wat in Bloemfontein aangebied is, in die Suid-Afrikaanse skolerugbyspan opgeneem. Keane, ’n gr. 11-leerder, is lid van HTS Drostdy se eerste rugbyspan en is ook die span se onderkaptein. Die SA skolespan sal die volgende wedstryde speel: 9 Augustus in Stellenbosch, SA skole teen Frankryk o.18

Kranige rugbyspeler in SA skolespan opgeneem

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article