Helena du Toit, ’n gr. 10-leerder aan die HTS Drostdy, is onlangs in Boland se o.19-meisieskrieketspan opgeneem. Dié span gaan in die Desembervakansie in Mbombela aan die nasionale week deelneem. Wat hierdie prestasie selfs meer merkwaardig maak, is dat Helena nou eers o.16 is.Foto:


Krieket is haar kos

You need to be Logged In to leave a comment.