Personeellede van die Hoërskool Waveren in Tulbagh het ná afloop van die US Woordfees in Stellenbosch by Overgaauw-wynlandgoed die geleentheid gehad om saam met die Suidooster-akteur, Dean John Smith, te kuier. Saam met die akteur is Andelene Michaels (skoolhoof), Beryl Botman en Nadia Haywood. Foto: Peter Luitjies


Kuier saam met akteur

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article