Zaheer Neethling, ’n leerder by Riverview Primêre Skool, het baie goed gevaar in die verskeie landlope waaraan hy deelgeneem het. Hy is ook gekies vir die Boland-landloopspan. Saam met hom is twee van sy onderwysers, Deniel van Wyk en Merle MacPherson.


Landloop-ster

You need to be Logged In to leave a comment.