Sandhills Primêre Skool kondig met trots aan dat vier leerders, drie seuns en ’n meisie, in die Boland-landloopspan opgeneem is. Dié atlete het die afgelope naweek aan die Wes-Kaapse kampioenskap in Strand deelgeneem. Jehano Tentenie, Adrian Januarie, Kevinique Hoffman en Grant Jacobs is opgewonde oor dié prestasie.Foto:


Landlopers laat nie gras onder hul voete groei

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article