Langerugskool se prysuitdeling is onlangs gehou en talle leerders is vir hul prestasies beloon. Agter is Pieter Albert (onderleier), Thelmari Botha (hoofleier), Yolanda Alberts (skoolhoof-trofee) Cecile de Villiers, skoolhoof), Sorika van Wyk (senior sportvrou van die jaar) en Hein Prins (beheerliggaam-trofee). Voor is Shaun Coetzee (junior sportman van die jaar), Liandri Louw (junior sportvrou van die jaar), Gerrie van Aswegen (graad 6, leerling van die jaar) en Phillip Basson (senior sportman van die jaar). Foto:


Langerugskool vereer toppresteerders

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article