Die Nuwe Hoop-sentrum vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes het onlangs ’n suksesvolle markdag gehou. By dié prettige dag was daar verskeie stalletjies en speletjies wat die leerders kon geniet.Foto: