Bambanani New Beginning, ’n organisasie sonder winsbejag wat in skoolvakansies programme vir leerders aanbied, het ’n groep leerders van Orchard Primêre Skool op ’n opvoedkundige uitstappie na die Kleinplasie-museum geneem. Die leerders het vir ’n week aan opvoedkundige aktiwiteite deelgeneem.


Leerders geniet uitstappie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article