Juben von Willingh en Pamela Pienaar (graad 3-onderwyser) help die graad 3-leerders om die Standard te lees. Foto:


Juben von Willingh, ’n raadslid by die Breedevallei-munisipaliteit, het verlede Donderdag koerante wat hy geborg het, by verskeie skole as deel van die Standardse lees- en leerprogram gaan aflewer.

Von Willingh het koerante by die Sandhills-, Glen Heatlie- en Brandwacht Primêre Skool gaan aflewer.

Hy het die leerders gevra waarom dit belangrik is om te lees.

Van die antwoorde wat hy gekry het was: “Om slim te word, om te leer en om te weet wat in jou gemeenskap aangaan”.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article