Die leerlingraad vir 2021 is vandeesweek by Pionierskool verkies. Agter staan Jacques Williams (senior raad), Jarred Kroukamp en Ruan Wawini (senior raad). Voor staan Esté Munnik (onderwyser) Chayil Arendse, Sinelethu Nyanda, Zenande Kwinana (senior raad), Thinama Mgudlwa en Rochaan Jacobs.Foto: *


Leiers by Pionierskool verkies

You need to be Logged In to leave a comment.