Gavin Lesch, ’n onderwyser by Laerskool Worcester-Oos, is aange­stel as die hoofafrigter van Boland-senior se Platteland-krieket­span. Dié span gaan van 19 tot 25 Februarie aan krieket Suid-Afrika se toernooi in Kimberley deelneem. Boland het gekwalifiseer deur die Kusliga, waarin hy deelneem, onoor­wonne af te sluit en die skild vir die derde agtereenvolgende jaar te wen.


Lesch maak reg vir kriekettoernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article