Carina Louw, ’n leerder aan Charlie Hofmeyr in Ceres, het onlangs 95% en 98% vir haar twee eisteddfod-klavierstukke ontvang. Weens die Covid-19-regulasies het die Wes-Kaapse eisteddfod vanjaar virtueel plaasgevind.


Louw se klavierklanke betower

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article