Met die aanvang van die finale matriekeksamens, het matrikulante landwyd met die laaste hoofstuk van hul skoolloopbaan begin.

Bykans 66 237 matriekkandidate sal die nasionale matriekeksamen in die Wes-Kaap aflê. Standard het met ’n paar plaaslike matrikulante gepraat om te hoor hoe hulle oor dié mylpaal in hul lewe voel.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article