Die Laerskool Wynland het onlangs sy Madiba-gees gewys en sy moue opgerol om sop en warm kos voor te berei. Die personeel van die skool het bygedra vir die jaarlikse insameling van blikkieskos en dit is gebruik vir die voorbereiding van die maaltye. Die skool se bestuur het genoem dat dit vir hulle ’n voorreg was om die glimlaggende gesigte te sien terwyl hulle die kos uitgedeel het. Foto:


Met harte van goud rol hul moue op

You need to be Logged In to leave a comment.