Cara-Mia Nel en Schalk Minnie, leerders aan die Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, het hul skool se naam hoog gehou en uitstekend by die SA tuimelkampioenskap gevaar. Cara-Mia is as die nasionale kampioen vir vlak 7 (meisies 9-10 jaar) aangewys en Schalk het ’n silwermedalje vir vlak 4 (seuns 9-10 jaar) verower.Foto:


Met tuimel kry hul medaljes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article