Mia de Wet, ’n leerder aan die Worcester Primêre Skool, het gekwali­fiseer om aan die Suid-Afrikaanse gimnastiekspele in Durban deel te neem. Sy sal in die afdelings vrydans, lint en hoepel deelneem. Foto:


Mia op pad na Durban

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article