Worcester-Noord Primêre Skool is trots op die gr. 7-leerder Millah Spamer, wat as die Wes-Kaapse wenner van die ATKV-spelathon aangewys is. Sy het in die gr. 6- tot 7-afdeling deelgeneem. Millah neem van 10 tot 12 Oktober in Bloemfontein aan die nasionale ronde deel en sal teen al die ander provinsiale wenners te staan kom.Foto:


Millah kán spel

You need to be Logged In to leave a comment.