Die Hoërskool Montana het onlangs sy verteenwoordigende raad van leerders (VRL) verkies. Agter is Hendré Jacobs, Anjé Viljoen en Jan-Hendrik Wandrag. In die middel is Engela Hoffman, Kayden Schroeder, Ulrich Lourens en Ané Albertyn. Voor is Monera Moses, Estelle Makwak, Giesela Uys, Bernae George en Craig du Plooy. Foto:


Monties gereed vir die nuwe jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article