Die Hoërskool Montana het die afgelope week sy bestuurskomitee vir die nuwe jaar aangestel. Voor is Marli Serfontein, Roché Cupido, Giesela Uys, Craig du Plooy en Zanouscha le Grange. In die middel is Anke Jonker, Mekyla Scholtz, Lizelle Opperman en Clarissa Bezuidenhout. Agter is Hendré Jacobs, Anjé Viljoen en Jan Hendrik Wandrag. Foto:


Monties verkies bestuurskomitee

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article