Die Slanghoek Punisher Enduro Motorcycle Track (SPEMT) het R3 000 aan Pionierskool se ALSO-afdeling geskenk. Pieter-Hugo le Roux (links) van Slanghoek Punisher Enduro Motorcycle Track het die oorhandiging aan Pionierskool behartig. Saam met hom is Hildegarde Rabe (ALSO-afdelingshoof), Michelle Dippenaar (ALSO-afdeling), Chantelle Theron (ALSO-afdeling), Mary Ungerer (ALSO- afdeling) en Yolandi Ter Haar (ALSO-afdeling). Hildegarde Rabe(ALSO- afdelingshoof), Michelle Dippenaar, Chantelle Theron, Mary Ungerer en Yolandi Ter Haar. Foto:


Motorfietsryers gee terug aan Pionierskool

You need to be Logged In to leave a comment.