Cara-Mia Nel, ’n leerder aan Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, is vir die Boland-atletiekspan gekies. Sy het ’n goue medalje by die Noord-Boland-byeenkoms vir meisies o.10 verwerf met ’n afstand van 4.07 m. Die kampioenskap is op 29 Februarie gehou.


Nel goud werd

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article