Libro Kinnear (middel), ’n gr. 2-leerder aan Hexpark Primêre Skool, was onlangs in sy noppies toe hy ’n nuwe selfoon as prys ontvang het nadat hy die meeste lootjiegeld vir die skool ingesamel het. Die skool het daarna altesaam R20 000 met ’n pretloop ingesamel. Libro staan by die skool se sekretaresse, Magda Petersen, en die skoolhoof, Collin Ontong.


Nou kan hy bel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article