Nuwe Hoop Skool se prefekte vir 2019 is aangewys. Agter is Ashwill Blaauw, Charl Anthony, Reagon Bekeus, Realdean Griffies, Andrea van Wyk, Apiwe Gcuku, Gerlia Mouton, Deverall van Deventer, Shaneen Titus en Leethin Williams. In die middel is Sesethu Somana, Hannelie Delport, Jasmine Goliath, Yvette Lombard, Beyonce Mbewe, Cheslin Farao, Celine Solomons, Mari-Lee Adams, Leandra Pietersen, Apiwe Sauls, en Jemima Kleinbooi. Voor is Carlos Moses (leierskapkoördineerder), Marqueesa Mosimi, Carlyn Swanepoel, Nikita Visagie (hoofmeisie), Renier Loxton (hoofseun), Shaun van Wyngaart, Jaydon van Wyk en Wilton Franse.Foto:


Nuwe Hoop se leiers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article