Die Hoërskool Breërivier het die afgelope Maandag sy nuwe laboratorium vir fisiese wetenskap amptelik tydens ’n spoggeleentheid geopen. Amptenare van die Wes-Kaapse onderwysdepartement het die geleentheid saam met die skool gevier. ’n Gedenkplaat is ook tydens die geleentheid in die laboratorium onthul. Van links is Clothilde van Aarde (fisiese wetenskap-onderwyseres), Ziyaad Moerat, Shaheed Hartley, John Matthews, Hilton May (skoolhoof) en Edgar Johannes. Foto: Phiwokuhle Mothemela


Nuwe laboratorium gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article