Hexpark Primêr het twee nuwe onderwysers by die skool aangestel. Van links is Collin Ontong (skoolhoof), Charné Moller (nuwe leerondersteuningonderwyser), Ilse Olson (nuwe gr. R-praktisyn) en Atiyya Jacobs (adjunkhoof).


Nuwe onderwysers by Hexpark Primêr

You need to be Logged In to leave a comment.