Altesaam 45 leerders van Errie Moller Primêr in Wolseley het Nuweland op 17 Maart besoek om die wedstryd tussen die Stormers en Blues van Nieu-Seeland te gaan kyk. Die skool bedank al die borge wat dit moontlik gemaak het om die uitstappie te laat plaasvind. Foto:


.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article