NGK Oefen Primêr het verlede week Boekeweek gevier. Dit is van 7 tot 11 September gehou en poog om bewusmaking oor die belangrikheid van lees, veral onder kinders, te kweek. Die onderwysers en leerders het by die skool soos die karakters in die boeke wat hulle gelees het, aangetrek om dit meer interessant te maak vir die leerders. Bekende verhale soos “Rooikappie en die wolf”, “Drie varkies”, “Aspoestertjie”, “Drie bere” en “Peter Pan”is almal deur die loop van die week gedek. Foto:


Oefenskool hou pret met Boekeweek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article