Ontwikkeling in Rawsonville

Hierdie week bied Realtors aan lesers ’n ideale geleentheid om eiendom te besit in ’n eksklusiewe sekuriteitskompleks in Rawsonville.


Hierdie week bied Realtors aan lesers ’n ideale geleentheid om eiendom te besit in ’n eksklusiewe sekuriteitskompleks in Rawsonville.

Ontvlug uit die geskarrel van die stad en ervaar die rustigheid en at­mosfeer van die Kaapse Wynland, omring deur betowerende wingerde en majestueuse berge.

Verskeie Plot-en-Plan-opsies is beskikbaar wat almal gehaltebouwerk en moderne afwerkings insluit.

Slegs 78 eenhede is beskikbaar.

Kom beleef die klassieke skoonheid, stil plattelandse sjarme en elegansie van hierdie eksklusiewe ontwikkeling in Rawsonville! Kontak Carené by 084 577 3858 of Lenette by 081 041 8928 vir enige navrae of verdere besonderhede.

You need to be Logged In to leave a comment.