Worcester Primêre Skool se o.13 A-meisieshokkiespan was onlangs derde by Laerskool Park se hokkietoernooi wat in Mosselbaai aangebied is. Agter van links is Na-Eema Adriaanse, René Bester, Megan Potgieter, Andrea Visser, Hesmarie Myburgh, Anke Stofberg en Leané Hugo. Voor is Moeneerah Moses, Claire le Roux, Inge de Villiers, Imke Preuss, Morgan-Lee Hills en Nika Pretorius.Foto:


Ook op die podium

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article