Laerskool Worcester-Oos het verlede week sy mediaprefekte aangestel. Die leerders is almal in graad 6 en gaan in die biblioteek van die skool diens doen. Agter is Elsa Bruwer (onderwyser), Teyna van Zyl en Ewan Eygelaar. Voor is Lohan Beyers, Alex Geustyn, Zoë Theron, Courtney Bergh en Liché Ferus. Foto:


Oosies se boekwagte aangestel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article