Ivansley Pedro (middel) van Hoërskool Waveren het onlangs aan die eerste Quiz Kidz-kompetisie, wat deur die Kaapse Wynland- onderwysdistrik aangebied is, deelgeneem. Hy het die hoogste punte behaal in die afdeling Afrikaans (Huistaal) vir Graad 8-leerders. By hom is die skoolhoof, Andelene Michaels (links) en sy onderwyser, Rani Sidego. Foto: Peter Luitjies


Pedro skitter in Afrikaans

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Standard E-Edition 15 January 2026
    Standard E-Edition 15 January 2026

Gift this article