Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo is onlangs in die Sanesa- Bolandspan opgeneem. Hulle gaan die Boland van 8 tot 10 Augustus in ’n kompetisie in George verteenwoordig. Foto: