Fourstar-dagsorgsentrum het verlede Vrydag ’n uitstappie na Kleinplasie onderneem. “Die doel van die uitstappie was om ons kinders bewus te maak van al die soorte diere. Die peuters het die geleentheid gehad om die ganse kos te gee en ook om op die donkies te ry,” sê Amanda Booysen van die sentrum. Daar was altesaam 44 kinders wat deel van hierdie uitstappie was en elke oomblik geniet het. Foto:


Peuters geniet uitstappie na Kleinplasie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article