Worcester Sekondêr het onlangs deelgeneem aan die musiek- en loopbaan-werksessie wat Saterdag 29 Februarie plaasgevind het. Meer as 50 leerders van verskeie skole het die kans gekry om loopbane in die musiekbedryf te verken. Dit is aangebied deur ’n nalatenskapprogram wat gelei word deur die Kaapstadse Internasionale Jazzfees.


Plaaslike leerders verken musiek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article