Plot-en-plan-opsies by Mall Mews

Realtors International bied jou ’n fantastiese plot-en-plan-geleentheid reg langs die Mountain Mill Mall.


Realtors International bied jou ’n fantastiese plot-en-plan-geleentheid reg langs die Mountain Mill Mall.

Hierdie ontwikkeling bied bekostigbare plot-en-plan-opsies wat elke sak sal pas.

Moderne afwerkings en eie keuse van teëls, matte, en so meer bied jou die opsie om jou eie stempel op jou woning af te druk. Omring deur pragtige natuurskoon en berge sal die rustigheid van hierdie ontwikkeling jou dadelik bekoor.

Daar is direkte toegang tot die mall asook hope veilige speelplek vir kinders aangesien toegang deur ’n elektroniese motorhek beheer word. Die ontwikkeling is ten volle omhein.

Nader gerus ons kantoor vir besigtiging sodat ons kan help om jou drome ’n werklikheid te maak.

Bel Carene by 084 577 3858, Henry by 083 227 6827 of die kantoor by 023 342 2653.

You need to be Logged In to leave a comment.