Christi Pretorius het Laerskool Worcester-Oos by die Wes-Kaapse atletiekkampioenskap die afgelope naweek verteen­woordig. Pretorius is reeds in die Boland-span opgeneem.


Pretorius maak Oosies trots

You need to be Logged In to leave a comment.