Rudnich Jaftha, ’n leerder aan Hexvallei Senior Sekondêr, het vandeesweek diewe, wat ’n plaaslike dominee aangeval het, agternagesit en gesorg dat die artikels wat hulle gesteel het weer terugbesorg is. Hy is as die skool se “Hexie-held” van die week aangewys. Foto:


Rudnich ’n hedendaagse held

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article