Tyrone Swarts, ’n leerder aan die Hexvallei Sekondêre Skool, is onlangs in die Wes-Kaapse o.15-rugbyspan opgeneem. Hy gaan van 30 Junie tot 5 Julie aan die nasionale rugbykampioenskap deelneem. Tyrone staan tussen Corné de Vlam (o.15-afrigter) en Melvin Olsen (die skool se rugby-sameroeper).Foto:


Rugbyspeler in Wes-Kaapspan

You need to be Logged In to leave a comment.