Junayde Williams van Hoërskool Waveren is onlangs in die o.20-Boland-rugbyspan opgeneem. Die skoolhoof, Andelene Michaels, het hom geluk gewens. Foto: Peter Luitjies


Rugbyspeler maak skool trots

You need to be Logged In to leave a comment.