Dié dubbelverdieping-woning, geleë in ’n stil omgewing digby die aftreeoord, met panoramiese uitsigte vanaf die balkonne, bied ’n kroeg asook braai-area en ’n oopplan-kombuis wat vloei na die leefarea sowel as die eetkamer.

Die grondvlak bestaan uit twee vleuels, bied vier slaapkamers, drie badkamers, ‘n braai-vertrek en ’n kantoor.

Die motorhuis bied ruimte vir drie voertuie. Daar is ook buitegeboue met ’n stoor en toilet. Die goed versorgde tuin word afgerond met ’n verhitte swembad. Die woning het ’n sekuriteitshek, alarm, diefwering, besproeiingstelsel en lugreëling.

Vir besigtiging bel Ethan Mc Pherson by Just Property: 074 898 8904 of 023 347 5270

You need to be Logged In to leave a comment.