Vier leerders van Worcester Primêre Skool, Madeli du Toit, Anmari du Toit, Andrea Visser en Inge de Villiers, is gekies om die Sanesa-Wynland-perdryspan in die Wes-Kaapse interdistrikte-eindronde te verteenwoordig. Dit sal van 7 tot 10 Augustus in George plaasvind. Foto:


Ruiters gaan George toe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article