Carli Smith en Lambert Smith, leerders aan die Worcester-Noord Primêre Skool, het aan die Wes-Kaapse tentpensteek-kampioenskap (gimkana) in Paarl deelgeneem. Lambert is vir die Wes-Kaapse meriete o.19A-tentpensteekspan gekies en Carli is in die o.14A-span opgeneem. Lambert is ook as die beste ruiter in Suid-Afrika aangewys. Hulle gaan weer 9 Desember in Beaufort-Wes aan die interprovinsiale kompetisie deelneem.Foto: