School
Moenie bendes en dwelms ‘n kans gee, vra polisie
DIe polisie het leerlinge van die Worcester Secondary School for the Arts toegespreek en gewaarsku teen die gevare van dwelms en bendes.
Langerugskool in Worcester vier 10 jaar
Die Langerugskool in Worcester bied al tien jaar lank uitstekende onderrig aan vir kinders met outisme en wat siggestrem is.
Inskrywings nou oop vir ‘n unieke redenaarskompetisie
Is jy altyd voor in die koor? Kan jy jou sê so koel soos ‘n komkommer sê? Dan is die splinternuwe redenaars- kompetisie Nou praat jy! net vir jou bedoel.…
Fit2Run se atlete gereed
Enrico Claassen Die Fit2Run-akademie in Worcester kondig met trots aan dat altesaam nege van sy atlete gekwalifiseer het om aan die ASA (Atletiek Suid-Afrika) se 2025-kampioenskap vir juniors deel te…
Jong toutrekkers wen keer op keer
Toutrekspanne van Worcester Gimnasium het oor die afgelope weke in landwye toutrektoernooie uitstekend gevaar. Die o.15-420 kg-en 440 kg-seunspan het silwer by die WP se Wynland-kampioenskap gewen. By die Wes-Kaapse kampioenskap het…
Plaaslike atlete skitter ver
Vinnger, verder, hoër! Die Wes-Kaap het vir die tweede agtereenvolgende jaar koning gekraai tydens die interprovinsiale SASA laerskole-atletiekkampioenskap. Die byeenkoms is van 20 tot 22 Maart in Germiston aangebied. Die Wes-Kaapspan…
Heldeontvangs vir medaljewenners op SA kampioenskap
Twee jong atlete van Montagu – Viljoen Conradie en Damilleo Andoones – het Montagu se naam die afgelope naweek by die junior SA atletiekkampioen-skap in Germiston, Gauteng, hoog gehou. Damillio,…
Academy focused on young entrepreneurs
Youngsters dreaming of one day building a successful business recently got a head start with the launch of the Entrepreneurship Academy 2025 at Zwelenthemba High School on Thursday (13 March).…