Esselenpark Primêre Skool se o.13-sewesrugbyspan het onlangs vir die eerste keer aan die PPC-sewestoernooi in Oudtshoorn deelgeneem en koning gekraai. Hulle is as die nuwe PPC-kampioen aangewys. Saam met die spelers is hul afrigters, Heidery Losch en Johein Pietersen.


Sewesspelers as kampioene gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Worcester Standard School Vibes Issue #3 – 5 December 2025
    Credit: Wynette King

Gift this article